About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
61 | |
Star Sign: |
Leo | |
Height: |
167cm (5' 5.7") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Light Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
Dutch; English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Technical Diploma | |
Occupation: |
Agriculture | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Centurion (Gauteng, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
45 - 55 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
167cm (5' 5.7") - 180cm (5' 10.9") | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; Dutch; English; French; German; Italian; Portuguese; Spanish; Swedish | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Jewish; Spiritual, but not religious; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Maybe | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
In Her Own Words
About Her
Geniet die lewe voluit en elke dag vir die res van jou lewe! Lag baie en geniet die beste wat elke dag jou bied. Geniet die buitelewe, en geniet dit om saam met vriende te kuier en nuwe mense te ontmoet. Ek is in volle beheer van myself en lewe 'n geordende leefstyl. Ek is gelukkig in dit wat ek doen en geniet my kinders en werk. Baie lojale vriendin, entusiasties en positiewe uitkyk op die lewe.
Gemaklik in goeie intelligente geselsskap.Hou daarvan om nuwe plekke in ons pragtige land te besoek en is 'n natuur mens, waardering vir die goeie dinge in die lewe. Ek hou van persone wat vertroue in hulself het en oor selfrespek beskik en ook vir ander rondom jou. Ek hou van goedversorgde mense wat goed na hulself omsien geestelik en uiterlik en wat 'n goeie self beeld kan handhaaf.
Ek respekteer die lewe en wat dit bied, geluk, blydskap en samesyn.
Moet niks in die lewe as vanselfsprekend aanvaar nie.
About Her Ideal Match
Soek na 'n vriend om die spesiale dinge in die lewe te deel.
Liefde vir die natuur en buitelewe. Goeie sin vir humor, vriendelik, lojaal en eerbaar. Goeie sin vir waardes. Standvastigheid en sterk beginsels. My aanvaar vir wie ek is sonder voorwaardes. Moet maklik met enige iemand oor die weg kan kom en gemaklik met mense kan gesels en kuier.
Daar moet warmte in jou oe en glimlag skuil. Jy moet selfrespek he en nie nodig he om jouself te bewys nie. Selfstandig, integriteit en eerlikheid in alle omstandighede. Jy kan met my gesels tot in die oggendure of net by my wees sonder om woorde te spreek. "action speaks louder than words!'
Koester die oomblikke van 'n stilte en vertel van jou lewensreise. Skryf jou storie in my hart sonder dat ek dit hoef te bespreek. Tye en oomblikke kan verander. Respekteer my en wys my jou liefde en bewondering, dit is die sleutel na my hart. Moenie my oordeel voor jy my nie ken nie. Jou passie vir die lewe inspireer my en jy is gemaklik met jouself. Ek geniet die lag en geniet goeie humor, behandel my soos 'n dame en ek sal jou soos 'n "hero" laat voel. Jy is gemaklik in enige situasie en maak die beste van elke dag.
What Her Friends Say
Enigma_734 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
More About Her
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I wear glasses |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An impartial observer |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Intelligent; Outspoken; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Chemistry; Compassion; Devotion; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humour; Kindness; Moderation; Patience; Self-control; Tolerance |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Purple |
Date Activities: |
A movie; A music concert; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks |
Music Preferences: |
Blues; Country & Western; Dance / Disco; Heavy Metal; New Age; Pop / Top 40; Rock |
Reading: |
It's just OK |
Books: |
Romance; Science / Technology; Travel |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Documentaries; Dramas; Educational; Game shows; Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Talk shows; Variety shows |
Movie Frequency: |
Once or twice a month |
Movie Preferences: |
Action; Adult; Comedy; Drama; Independent; Mystery; Romance |
Interests: |
Board games; Gardening; Knitting; Sewing; Shopping |
Sport Involvement: |
Not involved at all |
Sports: |
Athletics; Birdwatching; Camping; Cycling; Dancesport; Gymnastics; Ice Skating; Mountain biking; Snorkeling; Surf skiing/kayaking; Surfing; Swimming |
Cooking: |
I have to cook |
Food: |
Chinese; Greek; Italian; Seafood; South African; Thai |
Go Out to Eat: |
I eat out a few times a month |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Pursuing a hobby |
Time Online: |
Once or twice a week |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a sister |
Family Closeness: |
We're very close |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm unlikely to move |
Animals: |
I like animals |
Pets (Have): |
Bird(s); Dog(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping; Wealth |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Long hair; Power; Sarcasm; Tattoo(s) |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Dream Home: |
Cottage in the country |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Sipping margaritas on a beach |
Feelings about using DatingPlace: |
Hopeful; Excited |
Honesty: |
Extremely |