In His Own Words
About Him
Wil graag nuwe vriende ontmoet en net die lewe geniet. Opregte vriende is skaars en sal vriende en opregte vriendskap hoog op my agenda plaas. N mens kan nie alleen deur die lewe gaan nie en moet dinge deel en saam lag en saam huil. Ek is n persoon wat lief is vir die buite lewe maar geniet ook die rustige lewe van uit eet en movies.
Ons almal was jonk en sport mal en aan alles deelgeneem en het die liggaamsbou daarvoor gehad.Ha ha. Ongelukig raak ons ouer by die dag en moet veranderinge aanvaar, maar ek sal die lewe voluit aanvat terwyl ek kan want ons leef net eenkeer.
Ek dink meeste persone hier het al seer gekry en ek wil NIE WEER nie maar soek wel weer respek en liefde.
About His Ideal Match
As ek ooit weer iemand ontmoet dan moet daai persoon my aanvaar vir wie en wat ek is en ek sal haar ook so aanvaar. Ek hou nie van n person wat voorgee nie en moet net haarself wees. Sy moet gemaklik en eerlik wees sonder onnodige komplikasies. Die lewe is nie maklik nie maar saam kan dit aangenaam wees en die lekker in die lewe kan waardeer word.
Omgee, liefde, respek vir ander asook respek vir haarself moet hoog op haar agenda wees.
What His Friends Say
MnrM hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Johannesburg (Alberton), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
57 | |
Star Sign: |
Sagittarius | |
Height: |
189cm (6' 2.4") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Grey | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Postgraduate degree | |
Occupation: |
Government | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
46 - 51 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
162cm (5' 3.8") - 187cm (6' 1.6") | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
English | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Favourite Colour: |
Blue |
Date Activities: |
A movie; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Country & Western; Dance / Disco |
TV Shows: |
Action / Adventure; Nature / Wildlife; News; Sport |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Documentary; Drama; Mystery |
Sports: |
Athletics; Cricket; Rugby |
Cooking: |
I really enjoy cooking |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Take Drugs: |
Never |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Animals: |
I like animals |
Turn-ons: |
Dancing |