Holland375Holland375
2

Holland375

46 – Potchefstroom, North-West, South Africa

Opsoek na iets met substansie.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Modified: Wednesday

Mobile Number Verified

In His Own Words

About Him

Ek is n onafhanklike man, wat goed na myself kyk, en is goed versorgd en wel opgevoed, nooit getroud en het geen kinders, maar wat graag sal wil hê.

Eerlikheid, opregtheid, respek, integriteit en regverdigheid is die hoekpilare van my lewe.

Ek sal sê ek is nog "old school"...
Baie reguit en eerlik en geen tyd vir emosionele speletjies, en nog minder "hard to get" of "toets die persoon games" nie, mens leer iemand te ken deur sinvolle vrae te vra, en ervaringe mee te deel....

Ek het n baie fyn sin vir humor en is mal daaroor om te lag.

Tyd saam vriende en familie is baie belangrik en lekker!! (nie een vir kroëe, pubs en nagklubs nie) Gee my die bosveld of see, met n vuur en wind deur my hare, en eks gelukig...

My Christelike beginsels is vir my uiters belangrik, en dis die fondasie vanwaar ek my verhouding met iemand wil begin.

Ek is baie lief vir die buitelewe, maar hou ook van n rustige dag bd huis. Love kosmaak en lekker bederf.

Eks nog daai ou romantiese tipe mans, en is opsoek na die "een persoon"... die een wat jou hartklop opjaag en vir geen rede n glimlag op jou gesig sit, en kan laat stilstaan en laat dink.... "wow ek is so gelukkig om jou in my lewe te hê"

Ek is ongelooflik baie lief vir diepsee visvang en jag (ek jag binne en buite Suid Afrika en sien die mooiste en wonderlikste afgelëe plekke), en speel graag golf en squash.

Ek wil iemand ontmoet, om my lewe mee te deel, die lekker en minder lekker, iemand wat by my staan, en by wie ek sal staan, en deur die lewe saam te gaan, en nader aan mekaar te beweeg.

En as ek van jou profiel hou, moet jy weet ek sien iets baie spesiaal in jou!! Ek is nie n "serial dater" nie, so ek kyk alles mooi uit...so as ek van jou hou, wil ek jou graag ontmoet en beter leer ken... die lewe is vol verassings, dalk is jy die legkaart stuk wat ontbreek in my lewe.😉

As jy nog gevoelens het vir jou ex of nog "vriende" met hom is, hou net verby.... ek glo n ex het jou lewe ge-exit, en dis hoe dit hoort.

Hoop om jou binnekort te ontmoet.

About His Ideal Match

My ideale pasmaat moet verseker hoë morele waardes hê, en haarself goed versorg.

Inteligensie is n groot aantrekking vir my.

Daar is ongelukkig min dinge wat my so afsit soos giggelende bakvissies, kinderagtigheid en stil stuipe....

Sal graag iemand wil ontmoet wat saam my die lekker van die lewe kan geniet.

Deal breaker vir my is leuns, oneerlikheid en ontrouheid en skynheiligheid of "fake" wees, en mense wat "belangsteling toon" vir die verkeerde redes...

Dink ons almal soek daai een wat jou spesiaal laat voel. Daar moet ook wedersydse respek wees, want onthou.... jy gaan jou heel bo op my prioriteitslys sit, en verwag plus minus maar dieselfde....

En romanties wees is altyd baie nice... want om mekaar te bederf en geliefd te laat voel is tog baie lekker....

Daar moet verseker daai "wedersydse omgee" wees!
As jy voel jou hart is reg, en jy wil iemand in jou lewe hê, en jy kan 100% commit, stuur my n boodskap.

Sien uit daarna om van jou te hoor!

What His Friends Say

Holland375 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Potchefstroom, North-West, South Africa
Gender:
Male
Age:
46
Star Sign:
Pisces
Height:
188cm (6' 2.0")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Blonde
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
German; English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single
Looking for:
Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Bachelors degree
Occupation:
Agriculture
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
Namibia; South Africa
Location:
Limpopo; Gauteng; North-West; Northern Cape; Free State, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
33 - 50
Star Sign:
Any
Height:
140cm (4' 7.1") or shorter - 182cm (5' 11.7")
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Other; Curvaceous
Looks:
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Blue; Blue-Green; Brown; Green; Grey; Hazel
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Agnostic; Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious; Other; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
No; Yes, not living with me; Yes, living with me sometimes
Want Children:
Yes; Maybe
Daily Diet:
Any
Smoking:
Non-Smoker; Occasional; Trying to Quit; E-cigarette User
Drinking:
Occasional Drinker; Regular Drinker
Education:
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Struggling; Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Facial Hair:
I'm clean-shaven
Body Hair:
Light
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Sophisticated
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Cautious; Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Quiet; Realistic; Stable
Valued Qualities:
Charity; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Tolerance
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
White
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Alternative; Classical; Country & Western; Gospel / Religious; Opera; Pop / Top 40; Rock
Reading:
I love it
Books:
(Auto)biographies; Best-sellers; Business; Crime; History; Non-fiction; Religious; Self-help
TV Habits:
There're several shows I watch regularly
TV Shows:
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Cooking / Baking; Documentaries; Dramas; Educational; Movie Channels; Nature / Wildlife; News; Sport; Variety shows
Movie Frequency:
Never
Movie Preferences:
Action; Comedy; Documentary; Drama; Horror; Romance; War
Interests:
Business news; Cooking; Gardening; Investing; Reading; Shopping; Woodworking
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Sports:
Cricket; Fishing; Golf; Hunting; Mountain biking; Shooting; Squash
Food
Cooking:
I love it!
Food:
German; Greek; Italian; Pub Grub; Seafood; South African; Thai
Go Out to Eat:
I eat out a few times a month
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Spending time outdoors
Time Online:
I'm on for an hour or two a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a sister
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'm unlikely to move
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Like):
Dog(s); Horse(s)
Pets (Dislike):
Bird(s); Exotic pet(s); Reptile(s); Rodent(s)
Turn-ons:
Dancing; Intelligence; Showing affection in public
Turn-offs:
Body piercing(s); Sarcasm; Skinny dipping
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Religious Attendance:
Once a week
Dream Home:
Cottage in the country
Politics:
Ultra-conservative
Retirement Plans:
Living in a quiet cabin in the woods
Feelings about using DatingPlace:
Nervous; Hopeful; Curious; Optimistic; Excited
Honesty:
Extremely